Digters en digkuns / P.J. Nienaber, P.H. Roodt en N.J. Snyman

R40.00

‘n Bloemlesing uitgesoek en van aantekeninge voorsien deur die 3 medewerkers. ‘n Kort biografie en foto van elke digter ingesluit soos hierdie voorbeeld van Lina Spies.

2 in stock

SKU: DIG.HEL.141(1)15 Category:

Description

Perskor

Vierde uitgawe, vierde druk 1988

Hardeband sonder stofomslag ou skoolboek met stempels in boek, dik boek