Dosyn dae, dosyn maande /Leroux, Marzanne

R90.00

“Dosyn dae, dosyn maande” was in 1987 die wenner van Sarie en ATKV se novellewedstryd.

In Parys val daar geen sneeu, soos sy heimlik en romanties gehoop het nie. Die dag is nat, triestig en koud. En Mara is bang. Sal hulle mekaar weer vind – na vyftien jaar – en sal dit hierdie keer anders wees, noudat hullealbei werklik vry is? Durf sy glo dat ‘n mens tog kan gelukkig wees?

By Hein is daar geen twyfel nie. “Dit sal so wees. Ons is weer bymekaar en ek het jou lief.”  Maar hulle lewe word anders beskik…

Toe ontmoet sy Ton, die man vir wie alleenheid eintlik reeds ‘n leefwyse geword het…

Dosyn dae, dosyn maande is ‘n volwasse liefdesverhaal waarin die innerlike gewaarwordinge en stryd van ‘n geskeide vrou eerlik en sonder skroom uitgebeeld word: haar soeke na iemand om aan vas te hou, haar vrees om weer seer te kry, haar worsteling met God…

1 in stock

SKU: FIKSIE.ATA.011/12/4/26 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1987

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, toon verweer weens ouderdom, maar nog stewig en netjies