Drie verhale / Charles Dickens

R75.00

Drie verhale in hierdie boek:

‘n  Kerslied , Die klokke, Die kriekie op die vuurherd sjierp die eerste

Charles Dickens is in 1812 naby Portsmouth gebore die tweede van 8 kinders. Sy vader was ‘n sukkelaar, vandag hier en more daar, en het op die ouend weens skuld in die tronk beland. ‘n Klein erfenis het later egter meer bestendigheid in hulle leefwyse gebring, en Charles het verslaggewer geword en sketse vir byskrifte begin skrywer onder die skuilnam Boz. Dit was met The Pickwick papers dat  dat hy eintlik naam gemaak het, en van toe af het die een roman na die ander verskyn – Oliver Twist, Nicholas Nickleby, David Copperfield en Great Expectations en talle ander. In 1870, op 58jarige leeftyd is hy skielik oorlede ein die “Poets” Corner in Westminster-Abdy begrawe.

Charles Dickens was seker die gewildste en moontlik die grootste Engelse romanskrywer van die 19de eeu. Ons bied dus aan ons lesers hierdie kersverhale in hierdie boek.

 

1 in stock

SKU: FIKSIE.POG.003/10/18 Categories: ,

Description

Die Afrikaanse Kulturele Leserskring

1950

Hardeband sonder stofomslag in redelike toestand

Vertaal deur Fanny Jordaan