Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste druk 1977
Toestand: Hardeband met stofomslag met klein bietjie verweer op rugkant van omslag, blaaie van boek is vergeel maar boek in mooi en netjiese toestand, xbibboek met sakkie en stempels
R100.00
Die verhaal van ‘n seun met asma, wat alles in sy vermoë sal doen om ‘n kampioen kanovaarder te word. Duisendblaar is ‘n jeugroman vol opwinding, vol humor, ‘n roman wat vertel van onuitputlike lewensdrif.
Out of stock