Description
Human & Rousseau
Sewende druk 1990
Hardeband sonder stofomslag, inhoud in puik netjiese toestand
R150.00
Na sy opspraakwekkende vierdie roman, Sewe dae by die Silbersteins wat in 1964 met die Hertzogprys vir prosa bekroon is, kom Etienne Leroux nou met ‘n ewe boeiende roman. Een vir Azazel speel weer op die Welgevonden-landgoed van die Silbersteins, maar dit is agtien jaar na die gebeure van die vorige boek. Jock Silberstein se plaas is nou geskenk aan’n Stigting, hoewel die Silbersteins en hul skoonseun, Henry Silberstein-van Eeden, nog daar woon. Salome is oorlede na die geboorte van haar enigste kind, Adam Kadmon Silberstein, ‘n reus en ‘n idioot. ‘n Meisie, Lila, word vermoor, en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede ondersoek die misdaad, begelei deur dr. Johns…
1 in stock
Human & Rousseau
Sewende druk 1990
Hardeband sonder stofomslag, inhoud in puik netjiese toestand