Willemien se ligte dae / W.A. de Klerk

R70.00

Van Willemien, ‘n hoërskool dogter, en die mooi verhouding tussen dogter en vader.

1 in stock

SKU: FISKIE.ESM.005/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Afrikaanse pers Boekhandel

Datum: MCLVIII

Toestand: Boek in hardeband met blou buiteblad soos wat boeke destyds herstel is, ou skoolboek met stempels, met blaaie vergeel maar nog mooi en stewig.