Een vir Azazel /Leroux, Ettiene

R65.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.JUN.072/10/17 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede Druk 1964

Hardeband boek met plastiek oorgetrek, effense verweer op hoeke en rugkant, binnekant van boek in redelike toestand, bladsye al effens vergeel