Ek was hier / Nanette van Rooyen

R45.00

1 in stock

SKU: JEUG.CEC.009/25/9/23 Category:

Description

Lapa

Vyfde druk 2017

Sagtebandboek met orals skimmelvlekkies in die boek, die boek is oorgetrek met kleefplastiek en met ‘n pers plakker op die rugkant

Jeugroman kompetisie wenner 2011

Boek het ‘n pienk -plakker op sy rugkant