Emil en die drie tweelinge / Erich Kastner

R80.00

Die tweede verhaal van Emil en die speurders.

Erich Kastner se grappige, pittige styl sal die jong leser boei tot aan die einde van die verhaal en hulle laat uitsien na die volgende verhaal…

Out of stock

SKU: JEUG.MAB.003/10/19 Category:

Description

Maskew Miller

Eerste druk 1964

Hardeband met stofomslag boek nog mooi en skoon, stukkie aan bokant van omslag geskeur

Oorspronklike titel: Emil und die drie zwillinge

Uit die Duits vertaal deur Gert Moller