En sy lag oor die dag wat kom / Kobie Gouws

R45.00

Met hierdie gedagte prikkelende sketse bied Kobie Gouws ‘n werkie wat telkens aangryp en inspireer. Toe dit in die radioprogram Vrouerubriek uitgesaai is, is dit landswyd met groot entoesiasme ontvang. Met die verskyning van hierdie bundel word daar dan ook aan die versoeke van talle luisteraars dwarsdeur die lang voldoen.

Met die ‘fyn net van die woord’ vang Kobie Gouws die diepste emosies van elke vrou en moeder vas. Haar boodskap kom helder en suiwer deur vir haas elke situasie waarmee die hededaagse vrou gekonfronteer word.

3 in stock

SKU: GEE.19/2012; GEE.HUM.427/2012; GEE.20/2012 Category:

Description

Uitgewer: JP van der Walt

Datum: Vyfde druk 1985, 7de druk,  8ste druk

Toestand: Hardeband met stofomslag soos nuut