Sale!

Braai met styl / Lannice Snyman

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Die volledige Suid-Afrikaanse Buite-boek

1 in stock

SKU: KOO.PHI.010/7/2/22 Category:

Description

Uitgegee deur Don Nelson

Eerste uitgawe eerste druk 1983

Hardeband met omslag. Boek het waterskade maar die is boek steeds bruikbaar genoeg, meer watermerke as blaaie wat vassit aan mekaar. En verkleuring op binneblaaie voor en agter.

Gekleurde fotos van disse is in volkleur.