Description
Tafelberg Uitgewers
Vierde druk 1978
Hardeband met omslag, met paar skeurtjies op die rante, skoon en netjiese boek, blaaie is lig vergeel
R120.00
Engel voor my uit is die eerlike belydenis van een bepaalde mense se verhouding tot God en sy ervaring avn die insigte in die waarhede aangeaande die geestelike lewe. Teen die einde van 2966 begin ds. I.L. de Villiers aantekeninge maak wanneer hy tydens sy private aanbidtyd met die Bybel oop voor hom sit. In sy kladboek skryf hy al die gewaarwordinge neet wat daar by hom opkom, vrae, twyfel, nuwe insigte, openbaringe. In die oomblikke onthou hy ook insidente wat daar deur die dag in ys huis of in sy werk gebeur het. Elke klein gebeurtenis – ‘n toneelopvoering wat hy bygewoon het, ‘n botteltjie parfuum van sy vrou, ‘n besoek aan ‘n sieke, ‘n koerantberig – word in dié oomblikke deel van ‘n lewe onder die oë van God en kry so besondere sinvolheid. Hier word gedeeltes uit die persoonlike aantekeningboek gepubliseer. Die uittreksels strek van herfs 1967 tot in die somer van 1968.
2 in stock
Tafelberg Uitgewers
Vierde druk 1978
Hardeband met omslag, met paar skeurtjies op die rante, skoon en netjiese boek, blaaie is lig vergeel