Die gevangene in die derde sel / Gene Edwards

R90.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

‘n Boek vir almal wat omstandighede ervaar wat nie vir hulle sin maak nie. Dit is die dramatiese verhaal van Johannes die Doper wat in die gevangenis worstel om ‘n Here te verstaan wat nie aan sy verwagtings voldoen het nie. As jy ‘n Christen is wat nie aldag die Here se weë verstaan nie, sal hierdie boek ook vir jou baie beteken.

1 in stock (can be backordered)

SKU: GEE.NUUT.H&S.003/9/18 Category: Tags: , ,

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN: 978-0-620-40940-7

Formaat: Sagteband, 96 bladsye

Klassifikasie: Christelik