Fanus se Grapboek, sêgoed vir alle geleenthede / Fanus Rautenbach

R120.00

Out of stock

SKU: HUM.ALG.023/04/23 Category:

Description

Gelitografeer en gebind deur Promedia-Publikasies (Edms)

Eerste uitgawe, eerste druk 1968

Eerste uitgawe, agste druk 1985

Tweede uitgawe, eerste druk 1986

Hardeband boek in puik toestand. Oorspronklike eienaar het naam op voorblad geskryf in swart pen. Die boek het n pragtige stofomslag