Description
Struikhof
1994
Sagteband in mooi toestand met mooi helderkleurige voorblad, ligte penmerk op voorblad, boek nog netjies, puntjies het die gewone verweer
Oorspronklik uitgegee in die Engels Splashes of joy in the Cesspools of life – 1992
Vertaal in Afrikaans deur Dalene Muller
Omslagontwerp: Robert Meas