Frik /Venter, Ben

R110.00

Ben Venter is op Lichtenburg in Wes-Transvaal gebore. Na sy skooljare op Klerksdorp is hy na die Universiteit van Pretoria waat hy in die teologie gaan studeer het. Van 1949 tot 1965 is hy Hervormde predikant in verskillende Transvaalse gemeentes. Daarna word hy skakelbeampte en in 1967 tree hy tot die staatsdiens toe.

Sy eerste boek, Waterbobbejaan (00k beskikbaar op die winkel) het is 1968 by Voortrekkerpers verskyn en is met die Scheepers-prys vir Jeuglektuur bekroon deur die SA Akademie vir Wetenskap en kuns.

Nog boeke uit sy pen is Bubo (oor ‘n ooruil), Pels (oor ‘n otter) en Salmaklak en natuurlik Frik ook…

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.007/22/5/24 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerst druk 1973

Hardebandboek met mooi omslag

Stofomslag en illustrasies deur Annette Stork