Gebed ‘n kragtige fluistering /Hybels, Bill

R75.00

In Gebed… ‘n kragtige fluitering beskryf Hybels ‘n visie van hoe die lewe op aarde kan wees as God se volgelinge ‘n oor op die hemel hou – en fluisteringe onderskei wat kritieke besluite bemiddel, aanmoedinging wat red uit die donker nag van die siel, ingewings wat groei aanmoedig, aansporings deur ander en inspirasie wat wasige oë oopmaak vir die ellende van onreg en armoede in ons wêreld.

Bill Hybels is die stigter en senior leraar van die Willow Creek Community Church in South Barrington, Illinois.

1 in stock

SKU: GEE.KOW.024/9/22 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 2011

Sagtebandboek soos nuut, maar die volle binneblad word beslaan met ‘n boodskap aan die vorige eienaar, boek is soos nuut binne en geen merke