Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1968
Hardeband met stofomslag in mooi toestand- tog effense skaafmerke op rante van die omslag, vorige eienaar se naam voorin boek geskryf, boek voel of dit nooit gelees is nie
Voorbladontwerp deur Lategan
R110.00
‘n Roman oor die lewe van generaal JBM Hertzog
Out of stock