Description
Uitgegee deur Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1984
Hardeband met mooi skets op glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin geskryf met ‘n datum
Boek in puik toestand
Bandontwerp deur Lize de Villiers
R80
R80.00
“Anderman se trekkery is lekker om na te kyk, want daar sien jy baie dinge wat andersins bedek bly, sê die jeugdige verteller in “Mal-Oompie”, een van die kortverhale in die bundel van Pieter W. Grobbelaar – sy eerste in hierdie genre.
Die hoofkarakters is die mense van De Poort – ‘n doodgewone vaal Wes-Vrystaatse landskap.
2 in stock
Uitgegee deur Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1984
Hardeband met mooi skets op glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin geskryf met ‘n datum
Boek in puik toestand
Bandontwerp deur Lize de Villiers
R80