Sale!

Getuie van groot tye / Schalk Pienaar

R120.00

Tien dae nadat hy die laaste paragrawe van hierdie herinnerings aan sy dogter Annatjie Louw gedikteer het, is Schalk Pienaar op 12 Oktober 1978 oorlede, die finale manuskrip kon hy nie nalees nie.

Out of stock

SKU: BIO.KIN.010/6/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1979

Hardebandboek met omslag boekinhoud is nog baie mooi en skoon