Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1995
Toestand: Hardeband met mooi en netjiese stofomslag, geringe skaafmerke op die omslag se bokant
Reeks: Stemme 3
Stofomslagontwerk: Deur Wiekie Theron
Foto op omslag deur Peter Bouman
Original price was: R220.00.R200.00Current price is: R200.00.
In 1837 het ‘n engel aan ‘n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor ‘n tydperk van anderhalwe eeu is die onderwerp van Karel Schoeman se roman, Die uur van die engel.
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1995
Toestand: Hardeband met mooi en netjiese stofomslag, geringe skaafmerke op die omslag se bokant
Reeks: Stemme 3
Stofomslagontwerk: Deur Wiekie Theron
Foto op omslag deur Peter Bouman