Description
Daan Retief Uitgewers
1987
Hardeband met mooi gekleurde voorblad
Omslagontwerp en illustrasies Scott Zoellick
Oorspronklike titel: Escape from the Island of ice – 1980
Vertaal in Afrikaans deur H.S. Coetzee
R70.00
Vasgeval in pakys wat hul boot stadig maar seker stukkend druk, gestrand op ‘n onherbergsame eiland met geen hoop om deur ‘n verbygaande boot raakgesien te word nie, het Sir Ernest Shackleton se lewensdroom dag vir dag in ‘n groter nagmerrie ontaard. Hy en sy bemanning van die Endurance wou die eerste mense wees wat die hardgeyste vasteland van Antarktika oorsteek. Maar al het hulle sending anders verloop as wat hulle beplan het, was daar in die ganse geskiedenis van Antarktika nie nog ‘n avontuur soos die wat dié gevangenes van die ys beleef het nie.
Out of stock
Daan Retief Uitgewers
1987
Hardeband met mooi gekleurde voorblad
Omslagontwerp en illustrasies Scott Zoellick
Oorspronklike titel: Escape from the Island of ice – 1980
Vertaal in Afrikaans deur H.S. Coetzee