Sale!

Gister se more / Alet Viljoen

Original price was: R110.00.Current price is: R80.00.

Die Alsaster-gesin het ui die grootpad gedraai en op Putfontein kom woon.

Hulle moet vasstaan, want op so ‘n plaas loop gebeure hand aan hand. die skape is in die skeerhok gejaag. ‘n Windpomp het gebreek. ‘n Ystevarkjagis op hande. Tog, na die werk wag die goeie dinge: ‘n stewige glasie in die hand of ‘n geurige bloedkantjie op die vuur. En skeertyd beteken ook die mooi tyd van storie-vertel.

Om klaar te maak vir die basaar of die dorptoe-gaan voor Kersfees – dit is die bly-word-tey op Putfontein.

En Saterdagmiddag bly Fytjie aan die uitkyk vir die man met die mooi hemp wat van die dorp af kom. Saterdagaand laat Booi sy fiets in die langpad sing – buurplaas toe.

Maar die lewe loop nie altyd so in ‘n reguit lyn nie. Die Alsasters ken nie net bly-wees nie Hulle ken ook die ongelukkigheid. Ongelukkigheid as Fytjie haar ouers terleurstel. Hule ken smart as ‘n kindjie sterf. In Gister se more, ‘n debuutwerk, herskep die skryfster die atmosfeer van ‘n Karooplaas. Hier werk Alet Viljoen met helder taal as sy die karakters ‘n ervairng presies onder woorde bring. Tipiese gebruike en interessante bygelowe bied sy dramaties aan en telkens is die humor daar. Gister se More vertel van mesne se eerlike strewe na die goeie.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.100/1/9/20 Categories: ,

Description

Tafelberg

Tweede druk 1976

Hardeband met mooi stofomslag, boek in mooi toestand, skoolstempels in boek, kleeflintmerke op omslag se binnekant, naam van ‘n vorige eienaar voorin boek, hier en daar met potlood onderstreep in die boek.