Sale!

Vrou sonder hart / Ela Spence

R55.00 R35.00

“Ek deel jou net met die dood!” het Lana Willemse uitgeroep met al die haat waartoe haar wrede hart in staat was. IN hierdie geestestoestand het sy haar man die ewigheid ingeslinger van die rotse af. Aangevuur deur onbegrypende jaloesie het sy daarmee die gelukkige oomblikke van haar dogter en eggenoot verongeluk.

Ela Spence delf hier in die hart van ‘n sadistiese vrou vir wie haar eie kind ‘n groter las as vreug was… by wie sy lyk  niemand kon treur nie! Haar obsessie was om te  besit, al moes dit ten koste van moorde en selfvernietiging gebeur.

Out of stock

SKU: FIK.ALG.080/12 Category:

Description

Uitgegee deur Die Goeie hoop Uitgewers

1951

Hardeband met stofomslag, plakker met vorige eienaar se naam voorin geplak

R55