God se skapie / Leslie Ann Clark

R75.00

HIERDIE IS ‘N KARTONBOEK.

Liewe, kleine skapie,

hierdie boek is spesiaal vir jou!

God is lief vir alle kinders,

kom luister daarom gou.

1 in stock

SKU: KIN.BFL.020/6/20 Category:

Description

Christian Art kids

Geen datum

Hardeband kartonboek met volkleurbladsye in puik toestand

Geillustreer deur Leslie Ann Clark