Description
Lapa
Tweede uitgawe 2015
Sagteband nog splinternuut
R50.00
Die oorlog het sy liefde in haat verander.
Die oorlog en Gordon Fraser veroorsaak ’n oënskynlik onoorbrugbare kloof tussen Catriona en Rudolf Dreyer.
Waar daar kort gelede nog liefde was, lees Catriona haat, afkeer en veragting in sy oë. Hy glo sy was vir sy twee broers se teregstelling verantwoordelik en sy kan hom nie bereik om hom van die teendeel te oortuig nie.
Hierdie is die tweede boek in ’n tweeluik na Onder ‘n Sterrehemel.
Out of stock
Lapa
Tweede uitgawe 2015
Sagteband nog splinternuut