Gregory Kaapse pikkewyn / Marie Philip en Adele Naudé

R70.00

Hierdie is ‘n ware verhaal van een pikkewyn – inderdaad ‘n seldsame voël – wat, hoop ons, die gevare van oliebesoedeling deurlewe het. Dit is ook ‘n ruim geillustreerde verslag van die Kaapse “Jackass” pikkewyne en van die pogings wat in samewerking met die Suid-AFrikaanse Nasionale Stigting vir die bewaring van Kusvoëls (SANKUB-Stigting) gedoen word om dié soort te bewaar. Hierdie pikkewyne, eie aan die kuswaters van Suidelike Afrika, staan in ernstige gevaar van uitsterwing.

1 in stock

SKU: KIN NIE-FIKSIE.MAB.100/11/19 Category:

Description

David Philip Uitgewer

Eerste uitgawe 1971

Hardeband met omslag in puik nuwe toestand

Lyntekeninge deur Esdon Frost