Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1970
Toestand: Hardeband met mooi omslag met biblioteeksakkie aan die binnekant en skoolstempel voorin
Reeks: S.A. Galery reeks nr. 1
Original price was: R150.00.R120.00Current price is: R120.00.
Toe die owerhede die uitvoer van kruit uit die Kaapkolonie verbied, het ‘n Vrystaatse vrou ‘n ongehoorde plan bedink. Terwyl ‘n offisier hul waens deursoek het, het sy die sakkies kruit tot langs die vuur laat dra, ‘n kombers bo-oor gegooi en op die hoop gaan sit. Dié vrou was die ouma van Marthinus Theunis Steyn, laaste president van die OVS. Net soos sy sou hy later ook groot moed en kalmte toon in die haglikste omstandighede…
Maar bowenal was Steyn ‘n man vir vrede. Toe hy die presidentskap van die Oranje-Vrystaat aanvaar het, was die storm aan die oplaai oor Transvaal. Hy het as middelaar tussen Kruger en Milner opgetree en het probeer om die vrede te bewaar tot die eerste skote begin klap het. . .
2 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1970
Toestand: Hardeband met mooi omslag met biblioteeksakkie aan die binnekant en skoolstempel voorin
Reeks: S.A. Galery reeks nr. 1