Hans-my-ystervark en ander sprokies / Grimm

R80.00

Die volledige Afrikaanse Sprokies van Grimm bestaan uit die volgende dele:

Deel I – Hansie en Grietjie en ander sprokies

Deel 2 – Repelsteeltjie en ander sprokies

Deel 3 – Die gansoppassertjie en ander sprokies

Deel 4 : Hans-my-ystervark en ander sprokies

Deel 5: Die sterredalers en ander sprokies

Deel 6: Die bal van kristal en ander sprokies

Out of stock

SKU: KIN.ESM.015/15/06/17 Category:

Description

Sprokies versamel deur Jacob en Wilhelm Grimm

Human & Rousseau

Eerste uitgawe van Deel IV – 1963

Hardeband met stofomslag in redelike toestand

Onverkort en getrou uit die oorspronklike Duits vertaal deur Helene de Villiers

Illustrasies : Jo van Kampen

 

 

Sprokies van Grimm reeks: Deel IV