Description
John Malherbe
1980
Hardeband met pragtige omslag, klein bietjie verweer op rugkant bo fyn krakies verder is boek werklik kraaknuut
R70.00
Java, daardie groen eiland in die Verre Ooste wat in die dae van dei Hollandse Oos-Indiese Kompanjie sy verbindings met die Kaap geahd het, is vanag vir ons ‘n onbekende land.
In Hart van Java, neem die skrywer die jong leser na hierdie sprokiesland om kennis te maak met die natuurskoon, die vreemde volksgebruike, die volkome andersheid van daardie verre wêreld met sy mooi volksdanse, teergroen rysveldterrasse, weelderige plantegroei, eksotiese tempels en die kolossale Boroboedoer.
In hierdie verhaal ontmoet ons weer die held van die Die skat van Robbeneiland : Gert, Apie en Noldus wat op ‘n buitengewone sending na Java gaan om baie avonture te belewe voordat hulle Tafelberg weer sien.
1 in stock
John Malherbe
1980
Hardeband met pragtige omslag, klein bietjie verweer op rugkant bo fyn krakies verder is boek werklik kraaknuut