Sale!

Dollars Eventualis: ware verhale rondom ‘n regspraktyk / Nico van Rensburg

R120.00

“Dollars Eventualis is lekkerlees-stories vir mense van alle mense. Die bundel bevat ware ironiese en humorvolle lewensketse met soms skreeusnaakse insidente. Lees van gewone én stukkende mense wat noodgedwonge in die wêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur Nico van Rensburg met binne-inligting wat hy vrygewig deel.”  – Igna Klynsmith (RSG: Wat sê die prokureur?”

  • Kostelike leesstof vir dié wat die wet ken.
  • Kragtige leesstof vir dié wat in die reg belangstel.
  • Kosbare leesstof vir dié wat die wet nodig het.

AFRIKAANS – ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur ‘n ervare en ingeligte prokureur.

Nico van Rensburg is oorlede op 14 Julie 2016 – ‘n dag na ‘n suksesvolle boekbekendstelling by die Horison-teater in Roodepoort – wat ‘n verlies vir die skrywerswêreld sowel as vir die lesers. Hy het sy lewenstaak volbring…

 

6 in stock

Description

Naledi

Eerste uitgawe, eerste druk Mei 2016

Sagtebandboek nuut – geteken deur die skrywer op 13 Junie 2016