Description
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1990
Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad boek nog so goed as nuut
R120.00
Help! Ek is ‘n Bestuurder
Hierdie boek fokus op die belangrikste element van produktiwiteit, naamlik, mense.
Die maatstaf van leierskap is hoe suksesvol ‘n bestuurder se ondergeskiktes presteer. Maar dit is makliker gesê as gedaan.
• Hoe skep ek werksbevrediging vir my werknemers?
• Hoe stel ek doelwitte vir my ondergeskiktes?
• Hoe delegeer ek verantwoordelikheid sonder om
beheer te verloor?
• Hoe kry ek my personeel om skeppend te dink?
• Hoe hanteer ek ‘n onderpresteerder?
• Watter soort
Arnold Mol spreek al hierdie aspekte en vele ander aan, en hy gee talle tipiese voorbeelde uit Suid-Afrikaanse ondernemings. Die inhoud is dan ook gebaseer op Suid-Afrikaanse kultuur, mense en bedrywe.
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1990
Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad boek nog so goed as nuut