Description
Struik
2002
Sagteband in mooi en nuwe toestand
R100.00
Verdiep geestelik deur omgeegroepe. Hoofstukke in die boek:
Gemeente-wees vandag
Geseende gevolge
Bybelse fundering
Kleingroepe in perspektief
Wat is ‘n omgeegroep en hoe funksioneer dit?
Hoe begin ‘n mens ‘n omgeegroep?
Leierskap in die kleingroepstelsel
Praktiese wenke vir die hou van ‘n omgeegroep
Die Heilige Gees se rol
Inskakeling en vermenigvuldiging
Nagmaal in die kleingroep
Gebedsbediening deur omgeegroepe
Aanmoediging en ondersteuning van mans
Out of stock
Struik
2002
Sagteband in mooi en nuwe toestand