Hexvallei – van Toeka tot Nou (1708-2005) / Nico de Kock

R120.00

Hexvallei – van Toeka tot Nou vertel van die ontwikkeling van die verskillende vertakkings van die boerdery, met die klem op tafeldruiwe, vanaf die vroeë ontwikkelingsjare in die Hexvallei. Dit vertel die stories soos dit was, met die hoofgedagte dat ‘n mooi storie nie met die waarheid bederf moet word nie.

Dit vertel die stories van die Vallei se mense, van swaarkry, die staaltjies en die suksesverhale. Boek is propvol inligting. Sien ook foto van die inhoudsopgawe aangeheg.

Out of stock

SKU: NIE-FIKISE.BOK.002/6/19 Categories: ,

Description

Pionierdrukkers

2005

Sagteband nog soos nuut, 157 bladsye gedruk op pragtige deftige tipe papier.