Met rooi pampoenvelskoene bevat nostalgiese herinneringe. Die skrywer vermeld op die agterblad dat die boek nie vir diegene is wat wegskram van kontroversie nie.
Die twaalf Olivier-kinders van Puntkraal naby Sutherland het soos die twaalf stamme van Israel oor die Suid-Afrikaanse landskap versprei, wortel geskiet en voetspore gelos. Hier is hul storie uit die oogpunt van Elias Olivier, voormalige ambassadeur, politieke uitgewekene en verskilmaker.
Die boek bevat heelwat fotos in sepia wat ‘n pragtige gevoel aan die boek verskaf!
Gratis 'shipping' vir bestellings oor R750, ons lewer slegs in Suid-Afrika af. Kies asb "Free Shipping" in by 'check out' en maak seker u address is reg. Dismiss