Hoe het ek begin? : ‘n Vrolike verduideliking van voortplanting / Gill Katz & Dawn Lindberg

R110.00

‘n Warm opgewekte inleiding tot die feite van die lewe, ontwerp vir kinders tussen die ouderdom van 4 en 12  jaar.

Met kleurvolle illustrasies, lewendige liedjies (indien u ‘n platespeler besit).

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALM.041/2/12/20 Category:

Description

Uitgegee deur Don Nelson

1980

Illustrasies en ontwerp: Dawn Lindberg

Kyk en luister plaat ingesluit