Dit is min dat iemand vir homself nie-amptelike ereburgerskap van ‘n streek los skryf, maar net soos Dalene Matthee se bosromans sinoniem geword het met die Knysnawoud, moet ‘n mens Theunis Uys se stories in dieselfde asem noem as Namakwaland. Hierdie boek is sy vierde verhalebundel.
Gratis 'shipping' vir bestellings oor R750, ons lewer slegs in Suid-Afrika af. Kies asb "Free Shipping" in by 'check out' en maak seker u address is reg. Dismiss