Description
HAUM
2de druk 1958
Hardeband met s.o. stempels voorin en plakker voorin boek uitgeskeur, boek waarskynlik nooit gelees nie, is nog stewig
R70.00
Abraham de Vries, die skrywer van hierdie 6 kortverhale was 19 jaar oud toe hy destyds hierdie verhale geskryf het terwyl hy aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer het.
Die gehalte van sy werk is so hoog dat die uitgewer dit oorbodig ag om die boek aan te beveel. Die boek beveel homself aan…
Out of stock
HAUM
2de druk 1958
Hardeband met s.o. stempels voorin en plakker voorin boek uitgeskeur, boek waarskynlik nooit gelees nie, is nog stewig