Description
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1985
Byna A3 grootte sagtebandboek in puik nuwe toestand
Boek bevat 48 bladsye
R100.00
Inhoud:
Die ontwikkeling van houtsnywerk deur die eeue
Die werkplek
Toerusting vir die werkplek
Die sny- en skermaakgereedskap
Die keuse van hout
Werktegnieke
Insnywerk
Reliëfpanele
Skrifsnit
Beeldreliëf
Figuurbeeldhouwerk
Die hout vir ‘n skulptuur
Met pragtige foto’s vir voorbeelde
1 in stock
Tafelberg Uitgewers
Tweede druk 1985
Byna A3 grootte sagtebandboek in puik nuwe toestand
Boek bevat 48 bladsye