Description
Departement van Nasionale Opvoeding
Derde hersiene en sterk vermeerderde uitgawe 1975
Groen hardebandboek in byna ongebruikte toestand, naam van vorige eienaar baie klein voorin die boek geskryf
Saamgestel deur die Redaksiekomitee – Afdeling Taalburo

