Sale!

Bloedig die haat / John D. Macdonald

R30.00 R15.00

Pragtige mense met lelike geheime. Lank is die skaduwee van onheil wat die skuldiges sowel as die onskuldige tref in hierdie boek oor die Delevans. Hulle is die familie wat skuil agter die fasade wat sjarme, rykdom, status, invloedrykheid meebring…

1 in stock

SKU: FIKSIE.1728/2012 Category:

Description

UItgegee deur Olympos Uitgewers

Eerste druk 1977

Oorspronklike titel: Contrary Pleasure

In Afrikaans vertaal deur Ewald le Roux

Ssagteband boek skaafmerke op voorblad