Huisies teen die heuwel en Stille uur /Mikro

R100.00

Rugkant van boek

Out of stock

SKU: FIKSIE.LIZ.001/12/18 Category:

Description

Nasionale Pers

1942

Hardeband met mooi buiteblad

Reeks: Kwarteeu serie 1915 -1940 spesiale uitgawe, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf in pen met sellotapemerke op binneblad – bokant  van rug effe beskadig

Pragtige sketse deur bekende illustreerder T.O. Honiball (een voorbeeld aangeheg)