Description
Tafelberg
Eerste uitgawe 1980
Hardeband met mooi voorblad, stempels en nommer van biblioteek in boek maar verder is boek skoon en netjies, rugkant is swart gespuitverf deur die biblioteek en ‘n nommer daarop geverf! (sigbaar op foto) So onnodig! / Tweede kopie ook met sakkie en stempels
Illustrasies deur May Hillhouse
Skaars boekie