In die jagseisoen / Paul C. Venter

R70.00

Nazi-Duitsland se laaste stuiptrekkings, die val van Berlyn, die nagmerrie van die skuilkelders en die persoonlikhede wat daarby betrokke was, is uit betroubare bronne soos Helmut Heiber se Goebbels, Gefahrtin des Teufels: Leben und Tod der Magda Goebbels nagevors..

Wat die intriges in hedendaagse Berlyn betref, dit is wel moontlik om so ‘n tonnel te grawe maar niemand het al regtig daaraan gedink nie.

1 in stock

SKU: FIKSIE.HAR.064/9/19 Category:

Description

Folio Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1982

Hardeband met stofomslag in puik toestand, x bibboek met gewone stempels

Stofomslag Annette Stork