Description
Perskor Klubs
Eerste uitgawe eerste druk 1983
Hardeband met stofomslag in goeie toestand, stempel van vorige boekwinkel voorin boek gestempel
R85.00
Wie het nie vasgenael voor die televisie gesit om Opdrag te kyk nie? Die avonture van die manne in die Weermag het vir ons ‘n werklikheid geword en nou kom Paul C. Venter met ‘n vervolg.
In Papierkoeëls maak ons weer eens kennis met paratus se kommandant Hansen, kommandeur Spook Scott, majoor Martin Heunis, die mooi luitenant Sonica Heystek en natuurlik die troep Danie Malan.
1 in stock
Perskor Klubs
Eerste uitgawe eerste druk 1983
Hardeband met stofomslag in goeie toestand, stempel van vorige boekwinkel voorin boek gestempel