Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste Afrikaanse uitgawe 1985
Hardebandboek met plakker wat op voorkant van boek afgetrek het en die laminering beskadig het. Naam voorin boek maar boek nog mooi en skoon
Illustrasies: Beth Hutchings
Oorspronklik uitgegee deur Raintree Publishers onder die titel: In the jaws of death – 1980
Vertaal deur H.S. Coetzee
Omslagontwerp: Chris Boshoff

