In die Saal / Pets Marais

R110.00

Inhoud:

Die perd en die mens
Ritte, insidente en gebruike van perd
Die dapper ruiter
Die Schietpaard
Rit van hardkoppige soldaat
Die perd en die Groot Trek
Oorwinningstyding
Aanloop tot die groot oorlog
Van die rebellie tot in Palestina

1 in stock

SKU: JEUG.NOR.012/21/10/21; JEUG.FLE.005/10/8/23 Category:

Description

J.P. van der Walt

Hardebandboek met los stofomslag – enigste foutjie op boek is die klein skeur op omslag regs bo, dus geringe verweer op omslag

Eerste Druk 1988

Stofomslagontwerp en Illustrasies deur Chris Ebersohn