Sale!

My Kat word herfs /Hough, Barrie

Original price was: R90.00.Current price is: R65.00.

‘n Jeugverhaal

Barrie Hough se My kat word herfs is ‘n baanbrekersboek wat ‘n nuwe stem in die Afrikaanse jeuglektuur gebring het. Danie hakkel en vaar nie goed in sport nie, maar gelukkig is Neffie, sy Siamese kat, altyd daar.

Maar Danie weet dat sy in die herfs van haar lewe is en dat hy haar aan die dood gaan verloor.

2 in stock

SKU: JEUG.RED.001/5/21; JEUG.ALG.001/25/8/25; STOOR.020/11/2/26 (c) Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe, eerste druk 1986

Sagteband boek in skoon netjiese toestand, xskoolboek