Sale!

Koning van Katoren / Jan Terlouw

Original price was: R100.00.Current price is: R80.00.

Jan Terlouw, die seun van ‘n predikant, is in 1931 gebore in Gelderland, ‘n Nederlandse provinsie wat aan Duitsland grens. Hy het natuurkunde bestudeer en dertien jaar lank navorsing gedoen in onder andere die VSA en Swede en later ‘n doktersgraad in kernfisika behaal.

Woordverklarings en aantekeninge deur dr. Annari van der Merwe

Out of stock

SKU: NED.DON.001/30/10/20 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Tweede druk 1982

Toestand: Hardeband boek het heelwat potloodaantekeninge in die boek, rugkant van die boek se onderkant is stukkend

Taal: Nederlands

Illustrasies: Dick van der Maat

Foto van skrywer Jan Terlouw aangeheg.

Woordverklarings en aantekeninge agterin:  Deur dr. Annari van der Merwe (In Afrikaans)