Inleiding tot leesonderrig /Blignaut, CM

R80.00

1 in stock

SKU: LIT.JUL.006/11/15 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

1967

Hardeband oranje/bruin omslag.

Boek is in ‘n goeie toestand, daar is wel onderstreep met ‘n rooi pen, ook ‘n stempel in die hoekie voor in die boek.  Naam van die vorige eienaar is ook in die boek.  Daar is ook kleeflint merkies aan die binnekant.